Michael Byrne (akteur)

Michael Byrne
Geboorte 7 November 1943 (1943-11-07)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1962–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Michael Byrne (gebore 7 November 1943) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Indiana Jones and the Last Crusade (1989), Tomorrow Never Dies (1997), Battlefield Earth (2000), en The Sum of All Fears (2002).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne